Ons het die water ontkalker by ‘n jag kamp geinstalleer.
Die resultaat was geen kalk in die toilet, stort koppe, ketel of ys masjien. Die water kan gedrink word sonder enige nasmaak of enige vaal kringe in die glas. Baie dankie vir die bekostigbare stelsel. Ons het ook nou een vir hoofhuis bestel. Puik produk!
Kameelbult Safaris