Testimonials

Satisfied Clients

Scalestop is a good product (well, you already know that). It hits the mark on so many different criteria: doing what it says on the box (!), low tech, easily integrated, locally made in the region, applicable in so many contexts, and always with a positive impact. . I wish I could say the same about all the places I have worked at over the last 35 years! All the best
Raymond McArdle
7 January 2022
5/5
Dear Jean Please provide me with a Pro Forma invoice for one (1) ScaleStop 32/1 for use with my original irrigation system. I have bought from you on previous occasions and am happy with the results. Many thanks indeed. Best regards
GW Waring
8 January 2022
5/5
My swembad het `n baie dik laag kalk neerslag op die bodem gemaak. Byna 10 centimeter. Dit was so erg dat ek nie die Creepy Crawly kon gebruik nie. Ek het `n Scalestop sisteem instaleer en dadelik kon ek `n verskil agterkom. Die swembad is nou skoon en kalkvry. Ek is werklik baie tevrede met die werking van die Scalestop en het nou nog twee stelsels bestel. Ek kan die Scalestop sisteem aanbeveel vir alle gebruikers van kalk water om hulle toerusting te beskerm. Ook eienaars van swembaddens wat kalk probleme ervaar. Die diens was puik en die produk van hoogstaande gehalte. Goeienaand Kan ek asb nog 2 van hierdie “pypies” kry? Selfde grootte as hierdie bestelling. Ek moet vir jou se dat ek baie baie tevrede is met julle produK!
Beatrice Krüger ,Windhoek, Namibia.
3 September 2021
5/5
Hierdie Kwikhot is 5jaar oud en die ScaleStop is so 2 jaar nou in, so die kalk wat daar is is vantevore, maar in ons area sal so n geyser half pad vol kalk wees, ek dink dis nogal fantasties, dankie
Fred Dean
4 August 2021
5/5
Ek het so stelse 7 maande terug gekoop. Hom twee weke gelede oopgemaak om skoon te maak en toe ek hom oopmaak was daar niks om skoon te maak nie. Sover baie tevrede! Rede vir my koop was dat ek gas geysers ingesit het.
Anton Marx
30 May 2021
5/5
Ek is `n loodgieter op Struibaai. Ongeveer drie jaar gelede het ek `n aantal Scalestop stelsels by die aftree oord in Bredasdorp installeer op die pomp stelsels. Voordat die Scalestop stelsels installeer was moes ek feitlik elke 4 maande herstelwerk gaan doen aan die pomp stelsel omrede kalkaanpkasels die pompe laat breek het. Sederdien was dit nog nie een keer nodig om enige herstelwerk of instandhouding op die pompe te doen nie. Ek kan die Scalestop stelsel aanbeveel as `n goeie produk wat werk vir kalksteen probleme. Louws Loodgieters Struisbaai
Tertius Louw
27 April 2021
5/5
Scalestop is a good product (well, you already know that). It hits the mark on so many different criteria: doing what it says on the box (!), low tech, easily integrated, locally made in the region, applicable in so many contexts, and always with a positive impact. . I wish I could say the same about all the places Ihave worked at over the last 35 years! All the best Ray
Raymond McArdle
18 March 2021
5/5
I've bought one a few monthe ago, best money I have ever spent. It works.
Jaco en Magda Hendriksz
16 March 2021
5/5
Ek het `n 2.17 km pyplyn wat ek jaarliks moes skoonmaak as gevolg van verkalking. So 6 jaar terug het ek een van die Scale Stop op die pyplyn installeer en het ek nie weer enige probleme met verkalking ervaar nie. Ek het nou weer vier bestel en kan ek dit aanbeveel vir soortgelyke probleme. Groete Colin
Colin
28 January 2020
5/5
I am proud to announce that the ScaleStop, as the preferred supplier to the goverment, has just been awarded the contract to supply our water conditioner products for the upgrades at Mpofu Lodge near Beaufort. We were informed that ScaleStop was "not the only contender, but came highly recommended" and was the supplier of choice. * If Scalestop is good enough for the goverment, it is good enough for you. For more information email; info@scalestop.co.za or call 072 241 7660
Jean
December 2017
5/5
A few years ago we were living in Nylstroom (Modimolle) in Limpopo province. We were situated about a kilometre out of town on what used to be a grape export farm. We decided to convert the buildings to living quarters. An immediate problem we encountered was the calcium in the water. The water was so hard that when we let out the bath water, the side of the bath felt like fine sandpaper. Even daily scrubbing and rubbing with vinegar did not solve the problem. The kettle would stop working within less than a week after de-scaling. I have lived in many rural locations, but have never seen water quite as bad as that. It was very frustrating. I Googled different options and came across the ScaleStop. I was rather sceptical, but my (practical) brother thought it might work, so we ordered one. Our plumber installed it on the main pipe coming down from the water tank in less than an hour. The hard water problem was solved instantly and completely. No more calcium rings on the dog’s drinking bowl, no more sandpaper bath, no more problem with the hot water system getting clogged. It was quite incredible how well it worked. As you know, when we moved house, we ordered another one. So far we have not needed it, since our water here does not have the same problem, but we are glad to have it in the cupboard for our next property. Thank you for helping us solve this problem.
Genevieve
28 March 2017
5/5
Dear Jean, I thought it correct to give you some feedback on the ScaleStop system I bought from you. We are battling with a lot of calcium in our water and while in Botswana I saw a ScaleStop and the result of using it. When back in Limpopo I immediately bought one. The result was better than I expected. Yes, there is still a bit of sediment in the kettle, but it is a thousand times better than before. The other thing I must thank you for is the service you gave. If everybody would do so we would live without too many problems. Thank you again. Kind Regards, Arthur da Costa For Nsele Safaris near Hoedspruit
Arthur da Costa
2 March 2015
5/5
Ek het een van die ontkalkers van Scalestop geinstalleer by my huis. Ek was aangenaam verras toe en aan die einde van hierdie seisoen my Waterverkoeler op my huis se dak moes skoon maak. Ek moes altyd in die verlede ‘n borsel nee mom die Filters skoon te maak, maar nou het ek net die tuinslang geneem en al die ou kalk daarmee af gespuit wat soos poeier geword het. Pierre Fourie Namibia
Pierre Fourie
4 June 2013
5/5
Wel ek het met ‘n groot kalk probleem gesit hier in Otjiwarongo. Ek het toe een van Scalestop se ontkalkers in gesit en groot was my verbasing toe ek 2 dae later in die badkamer kom terwyl die bad volloop, om te sien dat die skuim oor die bad loop. Ek het my vrou gevra of sy ook skuimbad ingegooi het maar sy het nie. Die bad het nog min water in gehad. Ons gebruik die helfte minder seep in ons skottelgoed wasser asook die wasmasjien. Ek het ook groot geskrik toe my skottelgoed wasmasjien eweskielik alles so melkwit gemaak het. Ek het toe agter gekom dat dit die ou kalk is wat besig was om optelos en los tekom van die pype en die skottelgoed wasmasjien. Nadat ek Limeaway deur gewas het was alles weer silwerskoon tot nou toe. Dit is nou 2 maande. My ketel lyk soos ‘n nuwe een al die kalk aanpaksel is weg. Ek kan met groot tevredenheid die ontkalker aanbeveel. Deon Pienaar Otjiwarongo Namibia
Deon Pienaar
4 June 2013
5/5
Ek het vir my op my plaas ‘n ontkalker in gesit wat ek by Scalestop aan gekoop het. Die eerste verskil wat ek opgemerk het, was dat my water ewe skielik begin meer skuim. My vrou gebruik nou minder seep vir die skottelgoed en die wasgoed. Ek was baie verbaas toe ek een oggende weer in die stort klim en ek nie hoe rond te spring om nat te word nie, maar dat daar ‘n volstroom water uit die stortkop kom. Al die gaaitjies was oop. Frans Krone Namibia
Frans Krone
4 June 2013
5/5
DESCALING OF GEYSER During 2005 I opened Tandala Farm Butchery on Tandala Farm smallholding outside King Williams town.We use borehole water for all our cleaning needs.The water is very hard and salty and I had to replace the geyser element every month, sometimes two elements a month.The plumber we used came up with plans but with no success.During September 2007 I read in Landbou Weekblad of the descaler ScaleStop recommended for this problem. I ordered the descaler and easily installed it on the line feeding the geyser.Before the installation of the descaler unnecessary expenditure on several elements would have totalled to the amount of R15000 over the past 39 months. Since the installation of the descaler I did not once need to replace the element and it paid for itself over and over. This was the best investment and it ended our problems. I can sincerely recommend the ScaleStop descaler to all other hard water areas.
Brian Cowley
19 April 2013
5/5
Mr. Nico Grobler of Netcare Hospitals (Netcare Maintenance Group) Installed a water descaler in one of the boilers at one of the hospitals. They tested it for a 30 day period. After the testing period it was found that the boiler with the descaler in was completely free of limescales and residue whereas the other boilers were mushy and packed with limestone scales.
Nico Grobler
19 April 2013
5/5
Mr Quinn Neethling of the Mapungubwe National Park states his absolute satisfaction with the use of our products.
Quinn Neethling
19 April 2013
5/5
Geagte mnr Graag neem ek die vrymoedigheid om te getuig van die produk Scalestop. Vandat ek die plaas gekoop het, het ek verskeie produkte probeer teen groot kostes. Die probleem is dat my water hoog is aan kalk en dit vir elke toestel denkbaar onmoontlik maak om vir 'n lang periode te werk. Ons kon ook nie die water drink nie omdat dit 'n brak smaak gehad het. Ons het baie geld spandeer aan gesuiwerde gebottelde water. Vandat ek die Scalestop produk begin gebruik het, het ons water gehalte baie verbeter. Die kalk inhoud het so verbeter dat die toestelle wat daardeur geafekteer was, nou hou en die water word deur almal, ook jagters wat kom jag, as besonder lekker beskou. Ek kan dus u verseker dat u produk 'n baie groot invloed op my plaas se water het en ek beveel dit vir baie boere in die omgewing aan. My beste wense vergesel u. Johann Weideman Plaas Ostrolenka, Musina O82894204
Johan Weideman
19 April 2013
5/5
Geagte mnr. Massyn GETUIENIS VIR SCALESTOP Ek het ‘n pyplyn wat elke jaar verstop het weens verkalking. Ek het dit met nuwe pype vervang en toegerus met Scalestop se ontkalker apparaat. Dit was 10 jaar gelede. Dit funksioneer nog sedertdien sonder enige probleme. Baie dankie Die uwe Johan Marais Janetta Marais 049 837 0035 082 364 6406
Janetta Marais
19 April 2013
5/5
With the ScaleStop system I found that I do not have problems cleaning windows that I usually had - before using ScaleStop - I always found the water left white spots. My house is right on the seaside. Cleaning my car gave the same results. NO MORE WHITE SPOTS! I am so satisfied with the performance of ScaleStop that I have now become a distributor.
Pine Pienaar
19 April 2013
5/5
Our comparative experimental tests on boiler systems definitely showed that the South African manufactured ScaleStop scale inhibitor system clearly outperformed the Israeli imported system - at half the price of the imported system
Willem de Lange
19 April 2013
5/5
Eureka, welgedaan en komplimente met jou ScaleStop inlyn water ontkalker. Ek is `n saad produsent en besproei met baie kilometers drupperlyne. Kalk het my genoodsaak om jaarliks alle drupperlyne op te rol en in `n plastiek tenk met suur te behandel en te spoel as gevolg van verstoppings. Al ons water is afkomstig uit boorgate en grondwater is geneig om brak tot baie brak te wees. Vandat jou produk in ons lewe gekom het skif die melk nie meer in in ons koffie nie, ons ketel kalk nie meer aan nie en ons vervang nie meer die warmwatersilinder element twee maal per jaar nie. Vroulief hoef nie meer haar hare met reenwater te was nie en in die stort kry mens nou seepskuim op die regte plekke. Ek het talle vriende en kennisse ingelig oor die produk en almal het ScaleStop installeer en almal glimlag breed. Dankie vir jou goeie diens en puik produk Vriendelike groete. Ek sien n blink en kalkvrye toekoms vir jou produk Wynand
Wynand van Rensburg
19 April 2013
5/5
Ek het gedurende Mei verlede jaar een ScaleStop by jou gekoop om te kyk of ek die probleem met uitsonderlike BRAK water kan oplos. Ek moet se, dit werk UITSTEKEND ! Die water is nie net geskik vir my diere nie, die plaaswerkers gebruik ook die water sonder enige klagtes. Kan jy my asseblief voorsien van twee addisionele stelsels om by my ander waterpunte te installeer. Groete Deon du Toit
Deon Du Toit
19 April 2013
5/5
Ek het die ScaleStop ontkalker stelsel op my ys masjiene in my hotel gebruik met goeie russeltate. Die ys masjiene het skoon gebly met geen kalksteen neerslag soos wat ek voorheen ervaar het sonder die ScaleStop. Ek kan die stelsel aanbeveel vir alle gebruikers van ys masjiene
Pvan Waveren
19 April 2013
5/5
Ek het nog nie in die dorp uitgekom om my koppelstukke te kon koop om my ScaleStop C25 in te sit, maar was angstig om te sien hoe hy werk. Ek het `n gronddraad aangesit en die tuinslang gebruik om water deur te voer. Ons het die water in `n glas opgevang en geproe. Die russeltate was baie goed. Ek het ook die water getoets (voor en na)om te bepaal watter uitwerking dit sal he op skottelgoed seep. Ons kon dadelik die verskil sien. Baie dankie vir die wonderlike produk. GEVOLGTREKKING; SCALESTOP VERBETER SMAAK EN WAS VERMOE VAN WATER. Daar sal dus ook besparings wees op skottelgoed seep!
Jan Volschenk
19 April 2013
5/5
Ons het die water ontkalker by 'n jag kamp geinstalleer. Die resultaat was geen kalk in die toilet, stort koppe, ketel of ys masjien. Die water kan gedrink word sonder enige nasmaak of enige vaal kringe in die glas. Baie dankie vir die bekostigbare stelsel. Ons het ook nou een vir hoofhuis bestel. Puik produk!
Kameelbult Safaris
19 April 2013
5/5

Submit a Testimonial

Submit your Testimonial